| Modulekode | JMW 454 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Reflektiewe praktyke en miskonsepsies in wiskunde. Pedagogiese inhoudkennis van Wiskunde vir alle fases en Wiskundige Geletterdheid. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App